Gig Guide

Facebook Comments
Apr
28
Sat
Jacques Mouton @ Blend Restaurant & Bar
Apr 28 @ 7:00 pm
Jacques Mouton @ Blend Restaurant & Bar

Jacques Mouton is a new up and coming local talent that will melt your ears and your heart!
He will be gracing Blend’s carpet for a night of fun, laughter and mellow vibes!

Watch this space!

Facebook Comments
Apr
30
Mon
Jacques Mouton @ Chicago Lounge & Bar
Apr 30 @ 8:00 am
Jacques Mouton @ Chicago Lounge & Bar

Chicago Lounge & Bar is unique lounge and bar experience in the heart of town! Business during the day, evening drinks from premium suppliers. Here for you to enjoy together with the sweltering voice of JACQUES MOUTON, visiting us all the way from Pretoria!

Facebook Comments
May
5
Sat
Bouwer Bosch @ Innie Skuur
May 5 @ 7:30 pm
Bouwer Bosch @ Innie Skuur

Kaartjies beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark @ R120

Facebook Comments
May
11
Fri
Dewald Wasserfall @ Innie Skuur
May 11 @ 7:30 pm
Dewald Wasserfall @ Innie Skuur

Kaartjies @R120 beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
Koos van der Merwe @ Aasvoël Klub
May 11 @ 8:00 pm

25182393_865328613648360_8319000188931959011_o

Facebook Comments
May
12
Sat
4 Seasons @ Free State Central Oval
May 12 @ 1:00 pm
4 Seasons @ Free State Central Oval

Come and enjoy 4 bands with 4 different flavours in one day!

Tickets on sale now @ http://www.ultimateconcerts.co.za/events/4-seasons/

R100

Line Up:

Atheha London     Lien     Liv Die      Simpl3 Stori3s

 

Facebook Comments
Dewald Wasserfall @ Innie Skuur
May 12 @ 7:30 pm
Dewald Wasserfall @ Innie Skuur

Kaartjies @R120 beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
Guitar Legends By Good Company @ Aasvoël Klub
May 12 @ 8:00 pm

The super professional band Good Company performs the guitar rock of all the guitar legends including Jimi Hendrix, Gary Moore and more.

Facebook Comments
May
14
Mon
KIEKIES Lucas se liedjies @ Die Aasvoëlklub
May 14 @ 8:00 pm
KIEKIES Lucas se liedjies @ Die Aasvoëlklub

Jannie du Toit en Thean Kotze sing die liedjies van Lucas Maree

R100pp

Facebook Comments
May
18
Fri
Ansua en Riette Something old Something New @ Innie Skuur
May 18 @ 7:30 pm
Ansua en Riette Something old Something New @ Innie Skuur

Kaartjies @R100 beskikbaar by Kiki Corner in langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
May
19
Sat
aKing & Rise in Red live @ Free State Central Oval
May 19 @ 5:30 pm
aKing & Rise in Red live @ Free State Central Oval

First 100 tickets sold is ‘BUY ONE GET ONE FREE’!

Tickets sales are open!

R150

Tickets available @ http://ultimateconcerts.co.za/events/aking/

 

Facebook Comments
Twee @ Innie Skuur
May 19 @ 7:30 pm
Twee @ Innie Skuur

Kaartjies @R120 beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
May
25
Fri
Alex Cavan @ Blend Restaurant & Bar
May 25 @ 7:00 pm
Alex Cavan @ Blend Restaurant & Bar

After months of planning. The Introspection S.A. Tour is finally a GO!!
Alex Cavan will be gracing Blend’s carpet with his soulful voice and mellow vibe! So keep this date open for a night of shenanigans and epic local music!

Opening acts to be announced.

Facebook Comments
Ray Dylan @ Innie Skuur
May 25 @ 7:30 pm
Ray Dylan @ Innie Skuur

Kaartjies @ R130 beskikbaar by kiki corner in langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
Elvis Blue @ Aasvoël Klub
May 25 @ 8:00 pm

28238580_899736903540864_3931923076750098026_o

Facebook Comments
May
26
Sat
Outlaw Country Rock @ Die Aasvoëlklub
May 26 @ 6:30 pm
Outlaw Country Rock @ Die Aasvoëlklub

The Outlaw band plays the songs of Bad Company, CCR and many more

Facebook Comments
Ray Dylan @ Innie Skuur
May 26 @ 7:30 pm
Ray Dylan @ Innie Skuur

Kaartjies @ R130 beskikbaar by kiki corner in langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
Jun
1
Fri
Fatman @ Aasvoël Klub
Jun 1 @ 8:00 pm

26993255_883583288489559_3790773986215806894_n

Facebook Comments
Jun
8
Fri
Jan Blohm @ Innie Skuur
Jun 8 @ 7:30 pm
Jan Blohm @ Innie Skuur

Kaartjies @R150 beskikbaar by kiki corner in langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
Jun
15
Fri
Sneeubal Musiek @ Innie Skuur
Jun 15 @ 7:30 pm
Sneeubal Musiek @ Innie Skuur

Sneeubal Musiek CD Launch

Kaartjies @R100 beskikbaar by kiki Corner in Langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
Jul
1
Sun
Lost & Found (Winter Tour) @ The Birdcage Night Club Bloemfontein
Jul 1 @ 12:00 pm
Lost & Found (Winter Tour) @ The Birdcage Night Club Bloemfontein

Hey Bloemfontein, we bringing our new Album to your valley for the first time since the release.

Merchandise will be on sale

Entrance: R50
Opening bands TBC
Doors open: 2pm

Facebook Comments
Jul
6
Fri
The 60’s Tribute with Priscilla Talbot and band @ Aasvoël Klub
Jul 6 @ 8:00 pm
Facebook Comments
Jul
12
Thu
Franja & Ruan Josh @ Innie Skuur
Jul 12 @ 7:30 pm
Franja & Ruan Josh @ Innie Skuur

Kaartjies @R100 beskikbaar by Kiki Corner of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Facebook Comments
Jul
18
Wed
Elandré Schwartz @ Aasvoël Klub
Jul 18 @ 8:00 pm

26731330_882386838609204_2633616071786098512_n

Facebook Comments
Aug
10
Fri
Cat Simoni sings the Rocky Horror songs @ Aasvoël Klub
Aug 10 @ 8:00 pm
Facebook Comments
Aug
24
Fri
Ses Snare @ Aasvoël Klub
Aug 24 @ 8:00 pm
Facebook Comments
Sep
7
Fri
Chris Chameleon KAT & WOLF @ Die Aasvoëlklub
Sep 7 @ 8:00 pm
Chris Chameleon KAT & WOLF @ Die Aasvoëlklub

Chris Chameleon se nuwe vertoning Kat en Wolf

Facebook Comments
Sep
20
Thu
Oldies But Goldies @ Die Aasvoëlklub
Sep 20 @ 8:00 pm
Oldies But Goldies @ Die Aasvoëlklub

A trip down memory lane featuring the music of Queen, Tom Jones, the Everly Brothers, Sha Na Na, Jerry Lee Lewis, Buddy Holly, The Platters, Roy Orbinson, Elvis, the Beatles, CCR and more

R100pp

Facebook Comments
Oct
12
Fri
Ricus Nel @ Innie Skuur
Oct 12 @ 7:30 pm
Ricus Nel @ Innie Skuur

Kaartjies @R120 beskikbaar by Kiki Corner in langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Ricus Nel is ‘n naam sinoniem met musiek wat lekker kuier, maar ook op al die regte maniere met jou hart gesels – iets wat uit een goue albumstatus op die volgende getuig.

Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n allemintige 13 musiekinstrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het dié 37-jarige sanger oor die verstek van net ‘n paar jaar in menige Suid-Afrikaner se hart, en musiekversameling, laat nesskop.

Hy het reeds op 4-jarige ouderdom sy eerste instrument, dromme, begin bespeel. Hy het later by sy pa-hulle se boereorkes aangesluit waar hy gedurende sy laerskool- en hoërskoolloopbaan verder kon skaaf aan sy instrumentale-, sowel as sy vokale vernuf. Hy onthou met ‘n glimlag dié “Lekker ou Jan”-tye as van die beste in sy lewe.

Nadat hy in 1998 matrikuleer het, het hy by ‘n platinummyn, ‘n tabak koöperasie en ‘n musiekwinkel gewerk terwyl hy, soos vele ander musikante, in kroeë gespeel het. Hy het uiteindelik in 2003 sy voet formeel in die deur van die musiekbedryf gekry as lid van Dozi se orkes by Hartebeespoortdam.

Hierna het hy sy talente geleen aan ‘n hele rits groot name se opvoerings, DVD-produksies en TV-reekse, wat Theuns Jordaan en Juanita du Plessis se duet-DVD, Bok van Blerk se orkes, KKNK, Skouspel, Innibos, ‘Dis hoe dit is met Steve’ en ‘Jukebox’ met Kurt Darren insluit. Hy het ook in Londen opgetree tydens die ou UKasie-fees en ook gehore in Australië, Kanada en die VSA bekoor met sy talent.

Ricus het sy eerste solo-album, ‘Sak en pak’, in 2011 vrygestel. Dit is met oorweldigende ondersteuning deur Suid-Afrikaanse gehore ontvang en het later goue status bereik. Dit is gevolg deur die vrystelling van ‘Sout van die aarde’ in 2013, ‘Ricus Nel sing Don Williams en ander country legendes’ in 2014 en ‘Ouskool Boerseun’ in 2016 – met beide laasgenoemde albums wat die goue kerf verbygesteek het.

Sy nuutste album, ‘Ricus Nel bring hulde aan Worsie Visser’, is ook oorgehaal om ‘n wegholsukses te wees met immergewilde kuiertreffers soos “Boesmanland”, “Gee die hond wind”, “Lekker ou Jan”, “Wikkel daai boude”, “Strandfontein”, “Gansbaai” en “Brannewyn laat my staan” wat op dié album pronk en ‘n hele rits optredes daarvoor reeds in die pyplyn.

Onlangse hoogtepunte wat hy graag uitsonder sluit optredes by Afrikaans is Groot, Krone, Innibos, sy CD-vrystelling by Weiveld en sy optrede by die Kierieklapperfees – saam met Bok van Blerk, Adam Tas en Refentse – in, sowel as sy benoemings by die Ghoemas vir ‘Beste manlike kunstenaar’ en ‘Beste kontemporêre album’ en ‘n SAMA-benoeming vir ‘Beste kontemporêre album’.

Een van die groot hoogtepunte van sy loopbaan tot dusver bly egter steeds om die wêreldbekende Air Supply – die Australiaanse duo wat in die 80’s bekendheid verwerf het met treffers soos ‘All Out of Love’, ‘Every Woman in the World’, ‘Lost in Love’ en ‘Making Love (Out of Nothing At All)’- in 2014 by die Grand West Arena in Kaapstad te kon inlei tydens hul wêreldtoer.

Ricus se vermoë om ‘n verskeidenheid genres – van country, tot rock en rock-‘n-roll, tot boeremusiek, opskop-sokkie en rustige lekkerluister-treffers – te kombineer met sy uitstekende sang- en speeltalent sorg vir ‘n kleurryke fees van klank en melodie wat by enige kuier, optrede en fees tuis sal wees!

Hy is, in sy eie woorde, “verslaaf aan rugby, braai, die bosveld en musiek luister.” Hy luister graag na Don Williams, Bryan Adams, Nirvana, Chris Stapleton en Coldplay.

Ricus se raad aan jong opkomende kunstenaars: “Maak musiek wat eg en opreg en eie is aan jou! Dis die heel belangrikste. Moenie ander mense probeer namaak nie. Sukses lê in die rou eerlikheid van jou musiek.

Facebook Comments