Kaleidoskoop Op Toer

Kaleidoskoop is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat positiwiteit en eerlikheid uitstraal deur hulle musiek. Hulle is tans besig met ‘n landwye toer. Hulle het ook ‘n draai hier in Bloemfontein kom maak, en dit was vir die BloemFunTown-span ‘n groot eer om bietjie met hulle te gesels.

Ons gesels onder andere oor hulle nuutste album, Gunsteling Seisoen, die betekenis agter hulle groep se naam asook wat hulle graag in hul vrye tyd maak.

Musiek in die video: – Somerreën deur Kaleidoskoop
Videografie – Ralf Swart Redigering van video – Anja van der Merwe & Callie van der Merwe

Facebook Comments