Straatligkinders terug na 6 jaar

Straatligkinders het ‘n baie suksesvolle loopbaan tot 2013 gehad, waar hulle daarna ‘n breek gevat het om ander projekte aan te pak. In November 2018 stel hulle na 6 jaar ‘n nuwe album, “Verdwyn”, vry.

Facebook Comments