All the way from Bloem/ Al die pad van Bloem

ALL THE WAY FROM BLOEM / AL DIE PAD VAN BLOEM:

This project calls upon all aspiring writers, musicians and singers who are residents of Bloemfontein as well as the towns included in die Mangaung municipal area. This project is not bound by language, age or cultural groups and we would like everyone to submit their work so that we can work together on a product that will leave South Africa breathless! Entry closes on 28 February 2018 and you can visit our Facebook Page (All the way from Bloem/ Al die pad van Bloem) for details on project specific regulations and how to enter.

Hierdie projek is vir alle aspirant skrywers, musikante en sangers wat woon in Bloemfontein asook die dorpe ingesluit onder die Mangaung munisipaliteitsgebied. Hierdie projek is nie gebind aan taal, ouderdom of kultuurgroep nie en ons wil hê dat almal moet inskryf sodat ons almal kan saam werk aan ‘n produk wat Suid-Afrika se asem gaan wegslaan! Inskrywings sluit 28 Februarie 2018. Gaan na ons FB Blad (All the way from Bloem/ Al die pad van Bloem) lees die reëls en volg die aanwysings oor hoe om in te skryf.

Laai die Reëls en Inskrywingsvorm vir Al die pad van Bloem projek in PDF-formaat af / Download the Rules and Entry Form for the All the way from Bloem project :
Reëls_Rules
Inskrywingsvorm_Entry Form


Facebook Comments